Hoewel oorskot van Scott van Zyl, ʼn beroepsjagter van Limpopo wat op 7 April tydens ʼn jaguitstappie in Zimbabwe vermis geraak het, twee weke gelede binne drie krokodille gevind is, gaan die ondersoek na sy dood steeds voort.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Scott van Zyl"
Vermiste SA jagter: DNS-uitslae bekend
Scott van Zyl, ‘n beroepsjagter van Limpopo, het op 7 April tydens ‘n jaguitstappie in Zimbabwe vermis geraak.
Vermiste SA jagter: Nóg persoonlike items gevind
Nóg persoonlike items van die vermiste beroepsjagter Scott van Zyl is Sondag gevind. Intussen begin DNS-toetse Dinsdag.
Soektog na SA-jagter afgelas
Die soektog na Scott van Zyl (44), die professionele jagter van Limpopo wat op Vrydag 7 April in Zimbabwe verdwyn het, is afgelas.
SA jagter vermis: ‘Menslike oorskot gevind’
Menslike oorskot is in twee krokodille gevind wat geskiet is in die omgewing in Zimbabwe waar Scott van Zyl, ʼn professionele jagter van Limpopo, Vrydag verdwyn het.
SA jagter steeds vermis: ‘Ons sal soek tot ons hom kry’
Teen Maandagoggend was daar nog geen teken van Scott van Zyl, die beroepsjagter van Limpopo wat Vrydag tydens ʼn jagtog in Zimbabwe vermis geraak het nie.
Gesin rasend ná pa vermis raak
“Die polisie en ondersoekspanne het sy spore en ʼn paar persoonlike items gevind, maar nog nie verdere leidrade nie. Ons is rasend van bekommernis – sy vrou en kinders ook. Ons bid dat hy net verdwaal het; bid is immers al wat ons kan doen.”