ʼn Pa en seun is in hegtenis geneem nadat hulle Maandag personeel by ʼn apteek in Port Elizabeth gyselaar gehou het en vir hulp gevra het om selfmoord te pleeg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "seaview"
Gyselaarsdrama in PE: Pa en seun wil selfmoord pleeg
ʼn Pa (53) en sy 19-jarige seun het Maandag by ʼn apteek in Port Elizabeth ingestap en hulp gevra om selfmoord te pleeg, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.