Die drukgroep The Green Connection eis nou dat pres. Cyril Ramaphosa alle gas- en olie-projekte aan die kus onttrek en toekomstige pogings verbied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "seismiese opname"
Nóg ʼn poging vir seismiese opname aan Weskus
ʼn Kennisgewing deur die Australiese maatskappy Searcher Geodata het belanghebbendes en diegene wat moontlik deur die opname geraak sal word, genooi om hul kommentare oor die beplande opname in te dien.
Organisasies wil saamspan teen Shell
Die aansoek om Shell te verhoed om seismiese opnames aan die Wildekus te doen, word Maandag in die hof aangehoor.
Ongeloof oor nóg ʼn beplande seismiese opname
Die jongste beplande seismiese opname sal na verwagting van Alexanderbaai tot Hondeklipbaai strek.
Interdik teen seismiese opname bly
Die Australiese maatskappy Searcher Geodata het Maandag homself tot die hof gewend in ʼn poging om die interdik teen sy bedrywighede op die seebodem op te skort.
Kommer dat seismiese opname aan Weskus voortgaan
Dít nadat die Kaapstadse hooggeregshof Maandag beslis het dat die vaartuig wat dié opname fasiliteer dadelik sy bedrywighede moet staak.
Vissers dringend hof toe oor seismiese opname
In hierdie geval word kusgemeenskappe van Hondeklipbaai in die Noord-Kaap, tot anderkant Langebaan en Saldanhabaai aan die Weskus geraak.
Nog ʼn seismiese opname aan Weskus beplan
Die nuutste eksplorasie na gas en olie sal na verwagting die komende naweek aan die Weskus afskop.
Shell se planne aan Wildekus eers gestuit
Regter Gerald Bloem het Dinsdag beslis dat Shell dadelik sy aktiwiteite moet staak tot ʼn tweede deel van die interdik aangehoor kan word.
Aansoek om appèl teen Shell nou ingedien
Intussen is die uitspraak in nóg ʼn interdik teen Shell wat vroeër vandeesmaand ingedien is, voorbehou.
Organisasies oorweeg appèl teen Shell
Intussen het ʼn niewinsgewende organisasie en plaaslike gemeenskappe aan die Wildekus besluit om nóg ʼn dringende interdik teen Shell in te dien.
Foto’s: Talle ruk op oor Shell se planne by Wildekus
Honderde omgewingsbetogers het Sondag op strande in onder meer Kaapstad en Gqeberha bymekaargekom.
Shell-uitspraak is ʼn knou vir Wildekus
“Dit is noodsaaklik dat die projek nou baie noukeurig gemonitor moet word om seker te maak dat enige veranderinge of impak op die kusgebied onmiddellik aangemeld word.”
Interdik ingedien om Wildekus te beskerm
Shell se planne om reeds Woensdag met opnames op die seebodem te begin, is nou tydelik in die wiele gery.
DA sê eksplorasie aan kus moet briek aandraai
Die DA meen verdere openbare deelname moet eers plaasvind voordat Shell kan voortgaan met sy soeke na olie en gas aan die Wildekus.
Soeke na gas, olie aan kus ‘mors van geld’
Hierdie skokgolwe sal dag en nag, elke 10 sekondes, vir sowat vyf maande afgevuur word en kan grootskaalse gevolge vir die omgewing hê.
Kommer oor Shell-planne met Wildekus neem toe
Verskeie politieke partye het nou al gevra dat die regering dringend ingryp by Shell se planne om na olie en gas aan die Wildekus te soek.