Die departement van basiese onderwys se nuwe kurrikulum vir seksvoorligting behels glo dat leerders hul geslagsdele in die klas identifiseer en leer wat behels vaginale, orale en anale seks.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Seks"
Boek: Gesonde Seks
Gesonde seks in die huwelik is nié vanselfsprekend nie. As ons gesonde seks in ons huwelike wil geniet, gaan ons oor seks móét begin praat. Nie as nagedagte of as voetnota of as afgerammelde onderwerp nie, maar as ’n hoofpunt van bespreking.
Tydskrif moet jammer sê vir ‘Jub Jub’
Die persombudsman het die tydskrif Drum beveel om op sy voorblad om verskoning te vra aan die veroordeelde moordenaar Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en Zenith Mia.
SABC2 beboet oor Swartwater-sekstonele
Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het SABC2 met R10 000 beboet nadat eksplisiete tonele sonder waarskuwing tydens die heruitsending van die Afrikaanse dramareeks Swartwater gewys is.
Ma erken skokkende seksdade met haar kinders
‘n Vrou van Noordwes het Maandag in die Rustenburg-landdroshof erken dat sy onder meer haar seun verkrag het en haar gestremde dogter op ‘n bed vasgedruk het sodat die kind se pa haar kon verkrag.
Man kry boete oor seks met hoender
‘n Man van Mpumalanga is in die Louw’s Creek-landdroshof buite Barberton beboet nadat hy erken het dat hy met ‘n hoender seks gehad het.
Bewerings van “seks-vir-werk” ondersoek
Die Oos-Kaapse regering gaan ondersoek instel na bewerings dat regeringsamptenare glo seks geëis het van vroulike interns in ruil vir werk.
Kollega vra vir seks; afdanking nie geregverdig
Die arbeidshof in Kaapstad het bevind dat ‘n man wat sy vroulike kollega vir seks gevra het nie afdanking regverdig nie, berig The Times.
Ouma in hof op seksaanklag
ʼn Ouma van Mpumalanga het Maandag in die Nelspruit-streekshof verskyn op aanklag dat sy haar oorlede man aangemoedig het om seks te hê met haar sewejarige kleindogter.