Die hoof van Bishops Diocesan College in Kaapstad het erken dat verskeie seuns oor ʼn aantal jare geraak is deur seksuele misdrywe van ʼn gewese onderwyseres aan die skool
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Seksdade"
Polisie verwelkom ma se swaar vonnis
Lt.genl. Zukiswa Mbombo, polisiekommissaris van Noordwes, het die vonnisoplegging van ʼn vrou, wat erken het dat sy haar laerskoolseun verkrag en haar gestremde dogter op ‘n bed vasgedruk het sodat die kind se pa haar kon verkrag, verwelkom.
Ma gevonnis na seksdade met kinders
Die vrou van Noordwes wat erken het dat sy onder meer haar seun verkrag het en haar gestremde dogter op ‘n bed vasgedruk het sodat die kind se pa haar kon verkrag, is Maandag in die Rustenburg-landdroshof gevonnis.