Die Solidariteit Beweging, AfriForum se gemeenskapstrukture, kwesbare gemeenskappe soos skole, ouetehuise en boeregemeenskappe waar die polisie nie doeltreffend funksioneer nie, asook ankergemeenskappe en buurtwagtakke en die publiek, is Forum Sekuriteit se fokuspunte.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sekuriteit"
Moontlike belastingvoordeel op jou waghond
TLU SA wil hê Suid-Afrikaners moet dié lys van veiligheidsuitgawes van belastingsgeld kan verhaal.
TLU SA het plan met almal se veiligheidsuitgawes
ʼn Beroep hiervoor sal op die minister van finansies gedoen word.
Verbruikersake: As jy nou jou vastetermynkontrak wil kanselleer
Ina Opperman verduidelik hoe om vastetermynkontrakte te kanselleer en wat jou regte is.
Nóg eienaars van veiligheidsmaatskappye vas
Talle veiligheidswagte was nie geregistreer nie of het vervalste identiteitsbewyse gebruik.
Owerhede slaan toe op private veiligheidsmaatskappye
Talle veiligheidsbeamptes en direkteurs van private veiligheidsmaatskappy is in hegtenis geneem.
Hond geskiet toe hy rowers takel
Boris het die een rower aan die keel beetgekry en dié het hom in die gesig geskiet.
Misdaad in Suid-Afrika is ʼn oorlog; publiek sal misdadigers self moet stopsit
Konvensionele misdaadbekamping kan nie meer werk teen niekonvensionele misdaad nie. Misdaad in hierdie land het ʼn vierde generasie oorlog geword.
Foto’s: Kunstige veiligheidshekke
Alyson Shotz het kunswerke ontwerp wat ook as veiligheidshekke kan dien. Nog fotovoorbeelde volg onderaan die berig.
Video oor plaasaanval ís eg, sê AfriForum
AfriForum het Dinsdag gesê beeldmateriaal van ʼn plaasaanval wat Maandag deur AfriForum bekendgemaak is, is eg en daar is geen rede om die egtheid daarvan in twyfel te trek nie.
Video: Sekuriteitsvideo-opname van plaasaanval
Waarskuwing: Die video onderaan die berig mag sensitiewe lesers ontstel.
Verkeersbeampte en sekuriteitswag vas oor gesteelde klere
‘n Verkeersbeampte en ‘n sekuriteitswag is in Heidelberg in Gauteng vir diefstal in hegtenis geneem, het die polisie Vrydag gesê.
Addisionele sekuriteit by Comrades
Johan van Staden, wedrenorganiseerder van die Comrades-marathon, het Donderdag bevestig dat addisionele sekuriteit by die marathon slegs voorkomingsmaatreëls is.
Veiligheidswagte kan ‘kwalifikasie’ koop vir R650
Voornemende Gautengse veiligheidswagte kan glo maklik ʼn kwalifikasiesertifikaat bekom vir slegs R650.
Video: BRICS-beraad: SA-sekuriteit byna in bakleiery met Putin se lyfwagte
ʼn Skandalige voorval is by die BRICS-beraad in Durban voorkom nadat ʼn bakleiery tussen pres. Vladimir Putin, president van Rusland, se lyfwagte en plaaslike sekuriteitsbeamptes byna uitgebreek het.