Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), se voorlopige sekwestrasie is Maandag in die Pretoriase hooggeregshof uitgestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sekwestrasie"
Malema, SAID bereik ooreenkoms
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ‘n skikkingsooreenkoms bereik, het die hooggeregshof in Pretoria Maandag gehoor.