Leandie Bräsler, van jeugleierskapsontwikkeling by AfriForum, het met Carien Bloem oor selfdood en boeliegedrag gesels.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Selfdood"
Nuwe dokumentêr wil jeug teen selfdood, boelies beskerm
Die nuus van Herman Odendaal se selfdood het Suid-Afrika geruk, maar sy ouers was van die begin af vasberade om sy storie te gebruik om te verhoed dat ander kinders in dieselfde posisie beland.
Kan selfdoodpogings voorkom word?
Van der Merwe sê die probleem is so kompleks dat net om die gevaartekens te kan raaksien, al ’n groot stap vorentoe is.
Beeldskone model verloor depressiestryd
Op die oog af was daar niks verdag aan die omstandighede waarin haar liggaam gekry is nie.
Legendariese Suiker Britz neem glo eie lewe
“Die inligting was dat Suiker daar lê. André is na die toneel om doodseker te maak dis selfdood en nie ʼn misdaad nie.”
‘Geen waarskuwing’ voor jong atleet eie lewe neem
“Ek sou nooit gesê het daar was iets fout nie. Maar jy het te veel trots om vir die ou te sê iets is fout. Ek het glad nie enigiets agtergekom nie.”