Die getal sterftes wêreldwyd is só hoog dat wetenskaplikes voorgestel het dat toegewyde “geen-selfie-sones” ingestel moet word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "selfie"
Skikking bereik oor ‘aap-selfie’
Na ʼn twee jaar lange hofsaak om Naruto, ʼn Makaak-aap wat ʼn bekende selfie geneem het, kopiereg van dié foto te gee, is die saak uiteindelik afgehandel.
Altyd die(self)de: Selfies en digitale narsisme
Om te sterf terwyl jy ʼn selfie neem is meer waarskynlik as om byvoorbeeld deur ʼn haai aangeval en gedood te word. Klink dit belaglik? Ongelukkig is dit waar.
Video: Slang byt man in seldsame selfie-oomblik
ʼn Man wat gehelp het om ʼn slang uit ʼn skool in Indië te verwyder, het ʼn besonderse selfie saam met dié slang geneem.
Woord: Stulp
Die jongste neiging is om pruilmond te hê op ‘n selfie, maar daar is tog ‘n betekenisverskil: die regte woord is stulp! Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Man moet opdok oor ‘selfie’ tydens bulstormloop
‘n Man kan met sowat $2 000 (meer as R20 000) beboet word nadat hy ‘n foto van homself geneem het terwyl hy saam met die bulle gehardloop het tydens die jaarlikse San Fermin-fees in Pamplona, Spanje.
Dié foto dalk wêreld se eerste “selfie”
Die woord “selfie” is onlangs as die Woord van die Jaar aangewys en ʼn foto van ʼn vrou uit die 1900s wat haarself in ʼn spieël afgeneem het, is dalk een van die vroegste “selfies” wat bestaan.
Foto’s: “Selfie” is Woord van die Jaar
Die woord “selfie”, ʼn foto wat met ʼn selfoonkamera van jouself geneem word, is pas deur die Oxford English Dictionary as die Woord van die Jaar aangewys.