Die regeringsamptenaar wat op sy kollegas losgebrand het en toe selfmoord gepleeg het, het nie meer sy salaris ontvang nie.
Alles vir die sleutelwoord "selfmoord"
SA wil Nakasa se oorskot terugbring
‘n Aansoek is in Amerika se hoogste hof gebring om die oorskot van die Suid-Afrikaanse skrywer Nat Nakasa na sy tuisland te repatrieer, berig die Sunday Times.
Sugarman-regisseur het selfmoord gepleeg
Malik Bendjelloul, regisseur van die Oscar-bekroonde “Searching for Sugar Man”, het selfmoord gepleeg.
Staatsaanklaer se selfdood: ‘Hy was ‘n inspirasie’
Louis Heunis (48), ‘n staatsaanklaer by die Kimberley-landdroshof, het glo Dinsdagoggend 11 verdiepings na sy dood gespring.
Staatsaanklaer spring glo na sy dood
‘n Staatsaanklaer by die Kimberley-landdroshof in die Noord-Kaap het Dinsdagoggend glo selfmoord gepleeg deur van ‘n gebou in die stad af te spring.
Bekende joernalis oorlede
Carlien Wessels, vryskutjoernalis en voormalige redakteur, wat ʼn paar dae lank in ʼn koma in ʼn hospitaal in Johannesburg was, is Vrydag laatmiddag oorlede.
Laerskoolkind hang glo homself by skool
ʼn Negejarige seun het homself glo by ʼn skool in KwaZulu-Natal gehang.
Lichtenburg-man skiet vrou, self
ʼn 40-jarige man het homself Vrydag voor ʼn bekende restaurant in Lichtenburg doodgeskiet nadat hy sy vrou geskiet het.
Man wou homself aan tiere voer
ʼn Man in China het ʼn onsuksesvolle poging, om homself aan ʼn paar Bengaalse tiere te voer, oorleef.
Subredakteur spring glo na sy dood by Naspers-sentrum
Alan Bowen, ʼn 46-jarige vryskut-subredakteur van Media 24 sedert 2009, is Sondag dood nadat hy glo van die dak van die Naspers-sentrum in Kaapstad gespring het.
OJ Simpson wil glo selfmoord pleeg deur hongerstaking
OJ Simpson, bekende gewese voetbalspeler en akteur, wat in 1994 vrygespreek is op aanklagte dat hy sy gewese vrou, Nicole Brown Simpson en haar vriend Ronald Goldman vermoor het, probeer glo nou selfmoord pleeg deur in die tronk op ‘n hongerstaking te gaan.
3 vroue sterf glo tydens selfmoord-verdrag
Drie vroue wie se liggame by ʼn meer in Duitsland aangetref is, het moontlik ʼn selfmoord-verdrag aangegaan.
Tronkbewaarder skiet verloofde, self
ʼn Tronkbewaarder van Johannesburg het Donderdag eers sy verloofde geskiet voordat hy homself buite ʼn supermark in Denver, Johannesburg, doodgeskiet het.
Burgersentrum: Selfmoord-man gered
Onderhandelaars het ʼn man, wat Donderdag van die Kaapse burgersentrum se dak af wou spring, na veiligheid gebring.
JHB-matrikulant pleeg selfmoord
ʼn Matrikulant het haarself by haar ouerhuis in Hurlingham, Johannesburg, opgehang.
Video: Selfmoorddrama by Kaapse burgersentrum
Beeldmateriaal van die man wat dreig om van die Burgersentrum in Kaapstad se dak af te spring, is op YouTube vrygestel.
Polisiebeampte in boom opgehang
ʼn Polisiebeampte, wat aan ʼn boom opgehang is, is langs die Midway-spoorwegstasie in Soweto opgespoor, het die Gautengse polisie Donderdag gesê.
Polisieman skiet vrou, kinders op Nuwejaarsdag, pleeg selfmoord
ʼn Polisieman in Bloemspruit, Vrystaat, het sy vrou op Nuwejaarsdag doodgeskiet en sy twee kinders gewond voordat hy selfmoord gepleeg het.
Video: Selfmoordbom voor Olimpiese winterspele
Pres. Wladimir Putin van Rusland het verskerpte veiligheidsmaatreëls ingestel na ‘n vrou tydens ‘n selfmoordbomaanslag in Volgograd die lewe van minstens 14 mense geëis het. Beeldmateriaal wat die oomblik wat die bom ontplof wys, volg onderaan die berig.
Video: Man gered ná mislukte selfmoordpoging
ʼn 19-jarige man, wat 90 meter ver met sy motor geval het nadat hy van ʼn krans in die suide van Kalifornië af gery het, is gered.