Sri Lanka se regering het toegegee dat hy waarskuwings ontvang het dat ʼn plaaslike ekstremistegroep kerke bedreig en dat koppe kan rol weens ʼn beweerde gebrek aan optrede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "selfmoordbom"
Hond red talle trougaste van selfmoordbomaanvaller
Die bomme wat aan haar lyf was, het ontplof net voor sy by die saal waar die seremonie gehou is kon instap.
89 sterf in ergste selfmoordaanval sedert 2001
Minstens 89 mense is Dinsdag in Afghanistan dood nadat ʼn selfmoordaanvaller ʼn motor met springstof naby ʼn besige mark opgeblaas het.
Video: Selfmoordbom voor Olimpiese winterspele
Pres. Wladimir Putin van Rusland het verskerpte veiligheidsmaatreëls ingestel na ‘n vrou tydens ‘n selfmoordbomaanslag in Volgograd die lewe van minstens 14 mense geëis het. Beeldmateriaal wat die oomblik wat die bom ontplof wys, volg onderaan die berig.
Kaboel-ontploffing: Slagoffers se liggame eers in Oktober verwag
Die families van die Suid-Afrikaners wat verlede week in die selfmoordbomontploffing in Kaboel, Afghanistan gesterf het, sal ten minste drie weke lank moet wag voordat hul liggame terugkeer.
‘Gemanipuleerde foto van Kaboel-bomaanval onaanvaarbaar’
The Citizen sê ʼn digitaal gemanipuleerde foto van Dinsdag se selfmoordbomaanval in Kaboel, Afganistan wat Woensdag op sy voorblad verskyn het, is per ongeluk verkeerd gemanipuleer.
Nuuskommentaar: Moslemgeweld vergiet SA-bloed
Moslemgeweld: Die jongste voorval is die verspreiding op YouTube van ‘n bedenklike filmpie, Innocence of Muslims. Dit is hierdie film wat ook in verband gebring word met die dood van die agt Suid-Afrikaners.
Kaboel-bomaanval: Name van drie SA oorledenes bekend
Die name van drie van die agt Suid-Afrikaners wat gisteroggend in ’n selfmoordbomaanval in Kaboel, Afganistan, dood is, is tot dusver bekend.
Bom-aanval: Pa sê oorlewende voel skuldig
Die pa van ‘n man wat die ontploffing in Kaboel oorleef het, sê sy seun voel skuldig omdat hy oorleef het.