Intussen is Tunisië se bejaarde president, Beji Caid Essebi, na ʼn hospitaal gehaas nadat hy Donderdag “ernstig siek” geword het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "selfmoordbomaanval"
Selfmoordbomaanvalle ruk Tunis
Tunisië se departement van binnelandse sake het gesê niemand het nog verantwoordelikheid aanvaar vir die bomaanvalle wat kort ná mekaar plaasgevind het nie.