In Senegal het die uitsondering egter nou al die reël geword en die land het, in die konteks van Afrika, ʼn redelik stabiele demokrasie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Senegal"
Busse snags op paaie in Senegal verbied ná 40 sterf
Minibusse en busse wat goedere vervoer, nie net passasiers nie, word tussen 23:00 en 05:00 op paaie verbied.