André Pienaar (51) het Vrydag in die Senekal-landdroshof verskyn.
Alles vir die sleutelwoord "Senekal"
Landelike veiligheid: Agri SA maan tot kalmte
“Hierdie misdade word nou ʼn skokkende werklikheid en lei tot die opbou van emosies. Ons leiers vind dit toenemend moeilik om hierdie gevoelens te laat bedaar.”
Senekal-boer Vrydag in hof ná oproer
Pienaar is tot dusver die enigste persoon wat in hegtenis geneem is, hoewel die polisie vroeër vandeesweek gesê het nog arrestasies is op hande.
Senekal: ‘Daar is baie mense wat hom ondersteun’
Hy word volgens sy regsverteenwoordiger weens veiligheidsredes by ʼn ongenoemde polisiestasie aangehou.
Malema, nog ʼn EFF-LP oor Senekal-twiets verkla
“Sulke gedrag is hoogs onverantwoordelik vir ʼn party wat duisende volgelinge op sosiale media het.”
Senekal-oproer: ‘Daar moet gevolge wees’
“As jy simpatie vir jou saak wil behou, moet jy dit doen op ʼn manier wat nie die saak skade berokken nie. Sommige heethoofde het die kwessie te ver gevoer en dit het hulle saak ongelooflike skade aangedoen. Ek dink dit is jammer dat dit so gebeur het.”
Senekal: ‘Ramaphosa, Cele moet verantwoordelikheid aanvaar’
“Dit is duidelik dat hulle verskillende standaarde vir die boere en vir die EFF het.”
Senekal: Boer vas ná geweld buite hof
Volgens die polisie gaan nog inhegtenisnemings binnekort volg.
Senekal: ‘EFF-grondmagte’ by volgende hofverskyning
“As sulke aanvalle teen die verloop van geregtigheid toegelaat word om ongebreideld voort te gaan, loop ons samelewing die gevaar om in anargie te verval.”
Vryspraak: Die kwessie van ons mense se gemoed
Die stemming onder ons mense het verander, ons gemoed is nie meer dié van lydelike aanvaarding nie. Ons sê: Nee! Maar is dit genoeg? Word ons toekoms op ‘n groot NEE gebou? Dit sal tog duidelik nie deug nie. Die vraag is waarvoor ons in dieselfde asem JA sê.
Senekal: Cele eis dat ‘wettelose betogers’ vasgetrek word
Bheki Cele, minister van polisie, het gesê hy het met skok en afkeer kennis geneem van Dinsdag se gebeure buite die Senekal-landdroshof waar die vermeende moordenaars van Brendin Horner verskyn het.
Horner-plaasmoord: ‘Groeiende gevoel van verset onder landbouers’
Lede van TLU SA, AfriForum en die DA het ook vanoggend by die landdroshof in Senekal byeengekom.
Gemoedere loop hoog toe gemeenskap nie ‘moordenaars’ kan sien
Chaos het omstreeks 12:00 by die landdroshof in Senekal uitgebreek waar die moordverdagtes van Brendin Horner (21) moes verskyn het.
Foto’s: Hordes ruk op na wrede moord op jong boer
Familie van die vermoorde Brendin Horner, boere, verteenwoordigers van landbou-organisasies en lede van die gemeenskap en omliggende gebiede het Dinsdagoggend na die Senekal-landdroshof opgeruk.
Horner-plaasmoord: Groot opkoms by hof verwag
“Elke plaasaanval is emosioneel belaai, maar hierdie was ’n kind in die fleur van sy lewe. Die mense is keelvol.”
Foto’s: AGS Senekal wil herbou ná brand
“Die hele kerk is verwoes; ook die kombuis, alles. Niks kon gered word nie.”
Man sterf ná wrede aanranding op kleinhoewe
Die man wat Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe in die Senekal-distrik in die Vrystaat deur twee aanvallers aangerand is, het Donderdagaand gesterf.
Dogtertjies sterf in huisbrand
Twee meisies, onderskeidelik vier en ses jaar oud, is Sondagoggend dood ná ʼn brand in hul plakkershuis in Senekal in die Vrystaat uitgebreek het.
Senekal se krane droog op
Ongeveer 40 000 mense word geraak deur ʼn krisis nadat water in Senekal in die Vrystaat opgedroog het.
Bejaarde egpaar op Senekal-plaas aangeval en beroof
“Ons is ongelooflik dankbaar dat hulle leef!” Dit is die reaksie van Zelda Stemmett, skoondogter van Dries (69) en Fransie (70) Stemmett, ná die egpaar Woensdagaand in hul slaapkamer deur vier verdagtes oorval en beroof is.