Die studenteklubs oordonder nie weer die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagliga in die mate wat dit verlede jaar die geval was nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Senior Grootuitdaagbeker"
GLRU-liga: reuse-tellings weer aan die orde
Die mededingende tellings wat die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks die afgelope paar weke gekenmerk het, moes Saterdag weer vir `n paar wegholseges plek maak.
GLRU-liga: 3 stryde ten bloede in Piratesliga
Drie stryde ten bloede toe het Saterdag se rugby in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se reeks om die Pirates-grootuitdaagbeker gekenmerk.
GLRU-liga: Raiders lyk weer lus vir Goue Beker
Raiders se stewige vertoning Saterdag teen die Varsitybekerhouer se naasbestes toon hy kan weer `n sterk aanspraakmaker op deelname aan die reeks om die Goue Beker wees.
GLRU-liga: Raiders sal NWU Pukke toets
Te oordeel aan verlede naweek se vertoning teen Randfontein behoort Raiders Saterdag die NWU Pukke hard te laat werk.
GLRU-liga: uitslae laat skeef opkyk
`n Paar uitslae in die eerste ronde van die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks laat nogal skeef opkyk.
GLRU-liga: Pirates en Poorte die trekpleister
Die wedstryd tussen Pirates en Roodepoort is die grootste trekpleister wanneer die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks Saterdag afskop.
GLRU-liga: Simmer spring met taai toffie weg
Germiston Simmer (GS) spring vanjaar sommer uit die staanspoor met `n taai toffie in die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Senior Uitdaagreeks weg.