Daar is natuurlik baie wat ons uit Sensus 2022 kan leer, maar die belangrikste is dalk dat moedertaalonderrig belangriker is as om net met syfers te speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sensus 2022"
Sensusopname wys op regering se ‘fatale taalfoute’
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê die bevindings van verlede jaar se sensusopname bewys hoe verkeerd die regering se hantering van taal is.
Sensus: Afrikaans derde meeste gepraat, maar …
Die uitslae het gewys dat die bevolking toegeneem het van 51,7 miljoen in 2011 tot meer as 62 miljoen in 2022. Hiermee saam het Suid-Afrikaners se huistale ook verander.
Getal huishoudings verdubbel in SA
Statistieke Suid-Afrika het Dinsdag die eerste deel van die uitslag van die 2022-sensus aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig.
Sensus-uitslae gou bekend
Die jongste uitslae kom meer as ʼn dekade ná die land se laaste sensus in 2011 gedoen is.
80% van Wes-Kapenaars nou in sensus getel
Die provinsie is egter steeds onder die nasionale gemiddeld van mense wat reeds aan die 2022-sensusopname deelgeneem het.
Tyd loop uit vir Wes-Kaap om getel te word
“Die syfers, soos dit nou staan, sal die geldigheid van die sensusresultate in die provinsie beïnvloed,” sê Everatt.
Wes-Kaap kry dalk minder onnies, dokters oor sensus
Met net nege dae totdat die sensusopname in die Wes-Kaap tot ʼn einde kom, het net 60% van dié provinsie se inwoners hulle al laat tel.
Sensus-tydperk in Wes-Kaap verleng
Dié stap kom nadat dié provinsie agter die res van die land is met die persentasie huishoudings wat reeds getel is.
Nie-deelname aan sensus het impak op die toekoms
“As die sensus nie akkuraat is nie, sal minder hulpbronne beskikbaar gemaak word om dienste te lewer.”
Sensus begin by haweloses
“Ons is hier en ons is baie.” Statistieke Suid-Afrika het laat Woensdagaand vir die eerste keer in ʼn dekade met ʼn sensusopname begin wat tot 28 Februarie sal voortduur.
AfriForum: Sensus kan kulturele identiteit en nierassigheid bevorder
“Sensusinligting het ’n impak op departemente en instellings se taalbeleid – verkeerde inligting sal ’n direkte impak op ’n taalgroep en moontlike litigasie hê indien diskriminasie plaasvind.”
Registreer nou vir 2022-sensus
Diegene wat aanlyn registreer, sal die sensusvraelys dan elektronies of telefonies kan invul.