Die vakbond Solidariteit het die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), Riah Piyega, versoek om te verklaar waarom die minimum akademiese vereiste vir die pos van provinsiale hoof van die polisie se misdaadintelligensie-afdeling net ’n matrieksertifikaat is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke"
Spesialiseenheid beveg regstellende aksie
Die vakbond Solidariteit het Woensdag sy Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke bekendgestel in reaksie op die staat se huidige regstellendeaksiemodel wat misluk het.