Hillside se strate sal teen die einde van die jaar finaal stil word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sepie"
Stian Bam maak draai in ‘Suidooster’
Dit is meer as ʼn dekade sedert Bam in ʼn sepie te sien was. “Dit was heerlik om ʼn nuwe karakter vir ʼn ruk te kon bewoon.”
Frank Rautenbach terug op SA-kassie ná draai in VSA
“Toe ek jonger was, het ek dinge baie as vanselfsprekend aanvaar en nie werklik besef watter voorreg dit is om hierdie werk te kan doen nie.”
Nóg ʼn veteraan-aktrise verlaat die Laan
“Soos met menigte televisiereekse gebeur dit gereeld dat ʼn karakter se reis bloot tot ʼn einde kom.”
Binnelanders: 3 000 episodes se hoogtepunte, herinneringe
“Die eerste groot storielyn wat my bewus gemaak het van die reeks, was toe At Koster (Hans Strydom) geskiet is. Dit was aan die einde van die dramareeks, toe dit oorgeslaan het na die sepie toe.”
[Video] TBF: Nie geld of naskeermiddel nie, vra ‘Suidooster’-sterre
“Dit hoef nie die duurste geskenk te wees nie, solank dit in ʼn pakkie kom of toegedraai is,” verduidelik hy. “Dis die moeite en liefde wat in ʼn pakkie ingaan wat ek graag wil hê.”
Nuwe sepie op kykNET & kie
M-Net se Afrikaanse kanale sal Maandag, 16 November ʼn splinternuwe sepie begin uitsaai. Suidooster is die eerste sepie wat in die Wes-Kaap afspeel en sal op kykNET & Kie (DStv kanaal 145) uitgesaai word
Pad na jou hart-sanger in sepie te sien
Die sanger Joe Foster sal eersdaags gesig wys op die gewilde sepie Binneland.
Probleme met 7de Laan-kontrak
7de Laan, SABC2 se gewilde sepie, se kameras sal moontlik Vrydag ophou rol indien die SAUK nie betyds sy kontrak met Danie Odendaal, die vervaardiger, hernu nie.