Ons plaas die fokus op die beroep van ʼn sosiale mediabestuurder in Bobaasberoepe. Ons gesels met ʼn arbeidsterapeut oor die lewe na skool vir kinders met serebrale parese en praat met Simon Riekert, wat meer vertel van die rugbyblad, Pale Toe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "serebrale parese"
Allegaartjie 2 – Program 176
In ons Maandag-aflewering van Allegaartjie gesels ons met ʼn tandarts in Bobaasberoepe, Annelize Brits gesels met ʼn ma van ʼn tweeling wat tekens toon van serebrale parese en Liné Wiid van FNB gee nog raad oor bankkostes.
Allegaartjie 2 – Program 171
Ons plaas die kollig op die beroep van ʼn maatskaplike werker, ons gesels verder oor serebrale parese in ons fokus op kinders met gestremdhede en gee jou nog raad vir hoe om te bespaar op bankkostes.
Allegaartjie 2 – Program 166
Karin Venter gesels met ʼn sagteware ontwikkelaar in Bobaasberoepe. In ons fokus op kinders met gestremdhede begin ons ʼn nuwe reeks oor serebrale parese en Paul Joubert vertel ons meer van die tendense in bankkostes oor die afgelope vier jaar.