Vergeet ʼn wyle van twee stadions sonder toeskouers, vergeet van goor toestande: Wanneer spanne wíl rugby speel, is daar geurige, sagte skaapboud en gebakte aartappels op die Sondagtafel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sesnasies"
Sesnasies: Engeland dra weer die kroon
Ierland het ook ʼn kans gehad om die kroon te dra, mits die Iere met meer as ses punte kon wen, wat hulle ook nie kon regkry nie.
Sesnasies: Iere kry neuse voor, maar Franse spel gevaar
Die Sesnasiesreeks is die soveelste keer op ʼn mespunt gebalanseer.
Sport óók ’n slagoffer van Covid-19
Talle wedstryde, toernooie en byeenkomste is al weens die pandemie afgelas of uitgestel. Die Olimpiese vlam is egter steeds vandag aangesteek.
Sesnasies: Hane speel vingeraflek-rugby
Die Franse is die enigste onoorwonne span in vanjaar se Sesnasies-reeks nadat die Hane Wallis Saterdag in Cardiff met 27-23 geklop het.
Mening: Krapperigheid en vrae oor rugby wêreldwyd
Is rugby as sport in die moeilikheid?
Rassie glimlag sekerlik, want Iere oortuig g’n teen Italië
Erasmus sou beslis baie waargeneem en pitkos ingeneem het tydens die Sesnasieswedstryd tussen Italië en Ierland in die Stadio Olimpico in Rome.
Sesnasies: Eddie Jones se Engelse het voete van klei
Daar is ʼn ou-ou uitdrukking in rugby dat jy net so goed soos jou laaste wedstryd is.
Sesnasies-reeks: Ierland kry titel op ʼn skinkbord
Wat nou, Eddie Jones?
Skotte knak Franse in die laaste kwartier
Dit was een van daardie wedstryde wat jy as buitestander gehoop het gelykop sal eindig omdat nie een van die spanne verdien het om te verloor nie.
Sesnasies: Engeland poer-poer, Ierland kook
Die ou-ou uitdrukking in rugby dat die kenmerke van ʼn goeie span is wanneer hy die dag sleg speel, maar steeds aan die wenkant bly, was Saterdagaand op Twickenham in Londen weer waar.
Kierankies braai in rugby
Die Sesnasies-rugbybase wil seker maak dat hulle die regte riglyne volg, maar as ʼn mens na die beeldmateriaal van Saterdag se kragmeting tussen die Franse en Iere kyk, lyk dit beslis of die Franse oneerlik was en die reëls gebuig het in ʼn poging om die Iere te klop.
Iere bederf Engelse partytjie
Engeland se rugbyspan moet maar bly wees dat hy nie vanjaar teen die All Blacks speel nie.
Gee die keiser wat hom toekom
Eddie Jones is een van daai afrigters wie se mond jy altyd wil toerits.
Engeland op drumpel van wêreldroem
Nou vir die heel grote.
Wallis se sege vererger Bokke se hoofpyne
Wallis se oorwinning oor Ierland in Vrydagaand se Sesnasieswedstryd in Cardiff kan verreikende gevolge vir Engeland én die Springbokke inhou.
Daar vang Italië toe vir Engeland aan die slaap
Was dit toelaatbaar? Ja, dit was heeltemal binne die reëls.
Engeland worstel vir 40 minute teen Italië
Engeland se rugbyspan word in baie kringe as die beste span in die wêreld beskou, maar die Rose het Sondag teen Italië van hul swakste rugby in jare gespeel.
Iere en Skotte steeds in wedloop, Franse en Wallis gly
Die agterdeur bly steeds oop vir Ierland of Skotland se rugbyspanne om die Sesnasies-reeks te wen, maar vir Wallis en Frankryk is dit neusie verby.
Sesnasies: Nou sal Eddie Jones éérs moet kopspeletjies speel
Hoe goed is die Engelse rugbyspan werklik?