“Kom ons wees eerlik met mekaar: Ierland is tans die voorste span ter wêreld, terwyl Italië 12de op die punteleer is. Ons behoort die Italianers in Rome te klop.”
Alles vir die sleutelwoord "Sesnasies"
Borthwick glimlag, maar nie té breed
“Vir die tweede agtereenvolgende week het ons hopeloos te veel geleenthede vir die ander span gegee om punte aan te teken.”
Engeland wen weer op Twickenham
Dit was die Rose se eerste oorwinning onder die toesig van die nuwe hoofafrigter Steve Borthwick.
Skotte dis ‘Finn-dingryke’ spel op
Kyle Steyn, Skotland se Suid-Afrikaans gebore vleuel, het gisteraand twee drieë teen Wallis gedruk, maar Finn Russell was ongetwyfeld die beste speler op Murrayfield.
Duhan oorgehaal vir nóg kraglopies
Die oudleerling van Hoërskool Outeniqua wat die skaal op 105 kg laat kreun en 1,93 m in sy sokkies staan, sal Saterdag weer eens op linkervleuel vir die Skotte diens doen.
‘Dis Eddie se skuld,’ skerm Borthwick
“Dit is nou jóú span en jóú spelers,” was ʼn Nieu-Seelandse joernalis se reaksie nadat Steve Borthwick die skuld vir Engeland se Skotse nederlaag voor Eddie Jones se deur gelê het.
Nederlaag-nadraai: Borthwick kap na Jones
Steve Borthwick meen dat die span wat hy van Eddie Jones oorgeërf het, sukkel om die mas op te kom.
Kyk: Duhan se wonderdrie op Twickenham
“Van der Merwe” is gereeld die inleiding tot ’n lekker grappie, maar vandag het Steve Borthwick en Owen Farrell nie veel om oor te glimlag nie.
Sesnasies: Iere gee Engelse bloedneus ná rooi kaart
Dit was ná ’n gevaarlike hoogvat wat die Ierse slot James Ryan teen die kop getref het, en die kanse dat die Engelse toe nog sou wen om sodoende die agterdeur in die Sesnasies-reeks oop te hou, was daarmee heen.
Dis Rose teen Hane in Sesnasies
Dit was die Franse se eerste oorwinning in Edinburgh sedert 2014.
Franse speel soos kampioene
Dit was veral die wyse waarop die jong span in die tweede helfte vasgebyt het wat beïndruk het.
Sesnasiesdrama in Parys
Soos sake staan, moet die Franse die Skotte in Vrydagaand se uitgestelde kragmeting in Parys met minstens 21 punte klop en ʼn bonuspuntoorwinning behaal.
Franse flair, Skotse passie by Sesnasies
Vergeet ʼn wyle van twee stadions sonder toeskouers, vergeet van goor toestande: Wanneer spanne wíl rugby speel, is daar geurige, sagte skaapboud en gebakte aartappels op die Sondagtafel.
Sesnasies: Engeland dra weer die kroon
Ierland het ook ʼn kans gehad om die kroon te dra, mits die Iere met meer as ses punte kon wen, wat hulle ook nie kon regkry nie.
Sesnasies: Iere kry neuse voor, maar Franse spel gevaar
Die Sesnasiesreeks is die soveelste keer op ʼn mespunt gebalanseer.
Sesnasies: Hane speel vingeraflek-rugby
Die Franse is die enigste onoorwonne span in vanjaar se Sesnasies-reeks nadat die Hane Wallis Saterdag in Cardiff met 27-23 geklop het.
Mening: Krapperigheid en vrae oor rugby wêreldwyd
Is rugby as sport in die moeilikheid?
Rassie glimlag sekerlik, want Iere oortuig g’n teen Italië
Erasmus sou beslis baie waargeneem en pitkos ingeneem het tydens die Sesnasieswedstryd tussen Italië en Ierland in die Stadio Olimpico in Rome.
Sesnasies: Eddie Jones se Engelse het voete van klei
Daar is ʼn ou-ou uitdrukking in rugby dat jy net so goed soos jou laaste wedstryd is.
Sesnasies-reeks: Ierland kry titel op ʼn skinkbord
Wat nou, Eddie Jones?