Met net ʼn paar sekondes in die wedstryd oor het die Blitsbokke die telling gelykop gemaak waarna ekstra speeltyd toegelaat is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sewes"
Blitsbokke sorg vir kookwater-eindstryd
Fidji se donderweer was egter net-net te sterk vir Suid-Afrika se blitse.
Blitsbokke deur na beker-eindstryd
Gans-hulle vergoed dubbel en dwars vir verlede week se Hamilton-fiasko.
Blitsbokke baie beter in Sydney
Hulle teken 76 punte in twee groepwedstryde aan.
Nieu-Seeland breek Blitsbok-harte
Net ’n doelskop die verskil tussen die twee spanne.
Foto’s: ‘Olé olé’ weerklink in Kaapstad
Blitsbokke marsjeer vrolik voort na nóg ’n eindstryd.
Pure Blitsbok-krag!
Natuurlik was die duisende toeskouers ook soos een man agter die Suid-Afrikaners.
Cheslin wil na Tokio terugkeer
“My volgende mikpunt is die Olimpiese Spele in 2020.”
Blitsbokke tref weer die kol, dié keer in Londen
Die Blitsbokke (99) het die beste punteverskil van al die spanne, hulle het die meeste drieë gedruk (altesame 19) en het nie net op een of twee spelbrekers staat gemaak om die bresse te slaan nie.
Blitsbokke speel om vyfde plek uit
Ná ʼn futlose vertoning teen Engeland in die bekerkwarteindstryd, is die Blitsbokke se Sydney-bekerdroom daarmee heen.
Japan se jonges maak soos hul ouboete en klop die Bokkies
En toe doen Japan dit weer!
Statebond-sewes: SA durf nie in groepronde gly
Daar is ʼn saak uit te maak dat dit die gevolg van te veel sport is, maar heelwat sewesondersteuners het al vergeet dat Suid-Afrika die verdedigende kampioen in sewes by die Statebondspele is.
Sewes: Druk op die jonges om diepte te bewys
Vir Neil Powell gaan dit die naweek in Las Vegas waarskynlik oor meer as om aan die Blitsbokke se voorsprong van agt punte in Wêreldrugby se sewesreeks te klou of daarop te verbeter.
Blitse klop Engeland oortuigend op pad na kwarteind
Dit vergoed natuurlik nie vir die loesing verlede week teen Australië in die eindstryd nie, maar die Blitsbokke se tweede afranseling van Engeland binne agt dae is darem goeie rede tot genoegdoening.
Blitse op stryk teen Engeland, nou teen Kenia in kwarteind
Die Blitsbokke sal Sondag in die kwarteindstryd in Sydney teen Kenia te staan kom nadat hulle Saterdag met ʼn baie goeie vertoning vir Engeland 33-12 in hulle laaste groepwedstryd geklop het.
Sage, Gans in Blitsbokke se span vir Australasië
Dylan Sage, kleinseun van die legendariese WP- en Springbokagsteman Doug Hopwood, is ná sy besering terug in die Blitsbokke se span vir Wêreldrugby se volgende twee sewestoernooie in Australasië.
Blitse druk meeste, keer beste op pad na kwarteind
Drie uit drie wenne in Suid-Afrikaanse rugby is in vandag se sukkeldae nie volop nie, maar dit is wat die Blitsbokke Vrydag op die eerste dag van Wêreldrugby se sewestoernooi in Dubai reggekry het.
Blitse kry goeie nuus na Senatla en Kwagga se vertrek
Die Blitsbokke, met drie oorwinnings en ʼn tweede plek na die eerste vier oorwinnings in Wêreldbeker se 2016/’17 sewesreeks, het op die vooraand van die Las Vegastoernooi goeie nuus gekry.
SA weer Fidji se tier; wen titel eerste keer sedert 2002
Die Blitsbokke het Sondagoggend in Wellington die eerste keer sedert 2002 die titel van die Nieu-Seelandse been van Wêreldrugby se sewesreeks gewen toe hulle Fidji oortuigend 26-5 geklop het.
Onoorwonne Blitsbokke teen Franse in halfeind
Die Blitsbokke het al hulle groepwedstryde Saterdag in Wêreldrugby se sewesreeks in Wellington gewen om eerste in groep B te eindig. Hulle kom Sondagoggend (02:44) in die kwarteindstryd teen Frankryk te staan.