Neil Powell aanvaar ná die Wêreldbeker-toernooi die pos as direkteur van rugby by die Sharks.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sewesrugby Blitsbokke"
Londense sewes: Blitsbokke pak Aussies in kwarteind
Die Blitsbokke speel Sondagmiddag in die kwarteindronde van die Londense sewestoernooi teen Australië nadat hulle die eerste dag onoorwonne afgesluit het.
Londense sewes: Uitkloprondes wink vir Blitsbokke
Die Blitsbokke het nog net ʼn kragmeting met Kenia (Saterdagmiddag om 17:09) oor.
Sewes: Blitsbokke begin op wennoot in Londen
Die Bokke kom om 14:22 teen Ierland te staan.
Lig die hoed vir Blitsbok Werner Kok
Die Blitsbok Werner Kok het Saterdagoggend in Hongkong ʼn groot mylpaal bereik toe hy sy 100ste drie vir die Blitsbokke in Wêreldrugby se sewesreeks gedruk het.
Blitsbokke bly op koers, al is daar spoedhobbels in hul pad
Die Blitsbokke het Saterdagoggend in Hongkong steeds op koers gebly om onoorwonne in die groeprondes van dié toernooi te bly.
Powell se Blitse nou amptelik die wêreldkampioen
Suid-Afrika se Blitsbokke het Sondag die eindstryd van Wêreldrugby se sewesreeks in Parys gewen deur Skotland met 15-5 te klop en is ook na die toernooi as sewesrugby se wêreldkampioen gekroon.
Blitsbokke klop Samoa in kwarteind, op die randjie van reeksoorwinning
Die Blitsbokke het Sondagoggend in ʼn fisieke kwarteind teen Samoa met 12-0 gewen en daarmee na die halfeind van Wêreldrugby se sewesreeks in Parys deurgedring.
Fidji klop Blitsbokke op drafstap in Hongkong-eindstryd
Suid-Afrika sal maar vir aanstaande jaar se Hongkong-toernooi moet wag nadat hulle in die eerste 21 pogings sedert 1997 daar onsuksesvol was.
Blitsbokke skuur deur in ekstra tyd, weer in eindstryd
Suid-Afrika het Sondag die sewende keer in sewe toernooie die eindronde van Wêreldrugby se 2016/’17-sewesreeks bereik toe hulle die VSA 29-24 in ekstra tyd in die halfeind in Hongkong geklop het.
Blitsbokke klop Kanada, teen All Blacks in die kwarteind
Suid-Afrika het na ʼn gelykop eerste helfte in hulle laaste groepwedstryd teen Kanada die tweede helfte oorheers en eerste in groep B van Wêreldrugby se sewesreeks in Hongkong geëindig.
Blitsbokke teen Fidji of All Blacks in kwarteind
Die Blitsbokke is reeds deur na die kwarteind van wêreldrugby se sewesreeks nadat hulle Saterdagoggend met 35-10 met Kenia klaargespeel het.
Blitsbokke wreek hul neerlae teen Engeland
Nadat Engeland Suid-Afrika in die groepwedstryde van die Australiese been van Wêreldrugby se sewesreeks en ook in die Kaapstadse eindstryd geklop het, was die Blitsbokke onder druk.