“Ek is vreeslik opgewonde en die feit dat ons sake op ons tuisbane voor ons mense gaan uitspook, dra ongetwyfeld tot die opwinding by.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shadine van der Merwe"
Shadine en Lenize blits saam vir Thunder
Danksy Shadine van der Merwe en Lenize Potgieter spog Manchester Thunder nou sommer met dubbeldoor Suid-Afrikaanse netbalslaankrag.
Shadine soek Statebond-glorie saam met Proteas
“Ons word gereeld as die buiteperde beskou, maar jy kan nooit ’n Suid-Afrikaanse span onderskat nie.”
Proteas se Shadine praat oor netbal in Australië
“Met ses minute se spel in die wedstryd oor was ons met agt doele agter. Ons het egter op die ou einde met een doel gewen.”
Proteas se Shadine mik na 100 toetse
“Mens besef nie hoe vinnig die tyd verbygaan nie en as dit die Here se wil is, sal ek wil aanhou speel tot die 2023-toernooi. Ek sien baie uit daarna dat die Wêreldbeker in die mooie Kaapstad aangebied word!”