“Daar is korrupsie in byna al die departemente in die stad aanwesig. Selfs die poste vir lae-vaardighede is verkoop. Dít is hoe erg die situasie is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shadrack Sibiya"
Valke ondersoek nie geskorste baas se ongeluk
Die Valke het Sondag bevestig dat hy nie ʼn ongeluk waarby sy geskorste hoof in Gauteng, Shadrack Sibiya betrokke was, ondersoek nie.