Jora en Black, die twee sirkusleeus wat uit haglike toestande in Bulgarye gered is, is Maandag in hul nuwe tuiste in die Shamwari-natuurreservaat, 75km buite Port Elizabeth in die Oos-Kaap, vrygelaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shamwari-natuurreservaat"
Sirkusleeus op pad ‘huis toe’
Twee voormalige sirkusleeus, wat uit haglike toestande in Bulgarye gered is, is besig met ʼn 17 000 km reis om in die Shamwari-natuurreservaat in Suid-Afrika gehuisves te word.