ʼn 38-jarige man sal Maandag in die hof verskyn vir die moord op Shane Boruchowitz (23) wat Donderdag in die vroeë oggendure dood is tydens ʼn onderonsie by ʼn bekende nagklub in Pretoria.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shane Boruchowitz"
Jong man dood ná onderonsie by Pta-nagklub
Shane Boruchowitz (23) is glo dood nadat hy probeer het om ʼn bakleiery wat tussen sy vriende en ander klubgangers ontstaan het, stop te sit.