In die Covid-19-era kan die gebruik van spoeg en sweet taboe wees om die een kant van ’n krieketbal mee blink te poets. Met ander woorde, swaai kan iets van die verlede wees indien iemand nie met ’n slim plan vorendag kom nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shane Warne"
Legendes in aksie ten bate van Aussie-brandslagoffers
Lara, Tendulkar, Ponting en Gilchrist draai weer die horlosie terug ten bate van die Australiese veldbrandslagoffers, terwyl Krieket Australië meer as $7 miljoen ingesamel het.
Warne se Baggy Green al R5 miljoen werd
Internasionale krieketspelers loof die legendariese bybreek-bouler vir sy onbaatsugtige daad om brandslagoffers by te staan.
Shane Warne veil geliefde Baggy Green op om brandslagoffers te help
“Die impak wat die verwoestende brande op duisende mense se lewens het, het ons almal aangeraak. Daarom wil ek my bes doen om te help en ’n bydrae te maak.”