“Ek het my familie en my land gemis,” het Vincent Koch gesê nadat hy ʼn kontrak met die Sharks onderteken het.
Alles vir die sleutelwoord "sharks"
Steil bult wag op Sharks in Kaapstad
Dit sal seker nie as ʼn opskudding geklassifiseer word nie, maar die Sharks sal hul sokkies baie hoog moet optrek as hulle die Stormers op die DHL-stadion wil klop.
Powell hoop Kok en kie sorg vir wenresep
Neil Powell kan op die dienste van Werner Kok, Vincent Tshituka en Dylan Richardson vir Saterdag se wedstryd teen die Lions steun nadat al drie spelers hul terugkeer ná beserings gemaak het.
Stormers slag Sharks in Haaitenk af
Wanneer ʼn rugbyspan nege strafskoppe in die eerste helfte afstaan, in die skrums sukkel en boonop swak verdedig, wag daar groot teëspoed.
’Quins lag laaste in aksiebelaaide stryd
Die Sharks het egter met hul vier drieë ʼn waardevolle bonuspunt weg van die huis ingeoes. Kyk ook hier na Eben Etzebeth se opportunistiese drie.
Sharks glimlag ná Bordeaux-sege
“Om weg van die huis te wen – veral in Frankryk – is ʼn reuseprestasie vir ons.”
Só vaar SA’ners teen Europese teenstanders
Die Cheetahs het hul Europese terugkeer met ʼn stewige vertoning weg van die huis gevier.
Powell kies sy grofgeskut vir Harlequins
Met spelers soos Eben Etzebeth, Siya Kolisi, Makazole Mapimpi en Bongi Mbonambi in die opdrafspan, kan die Sharks laaste teen die Engelse span lag.
Sharks en afrigter se paadjies skei
“Hierdie besluit is in die beste belang van die span geneem; veral met die oog op die pad vorentoe.”
Sharks maak skandes teen Cardiff
Wanneer dit die dag katte en honde reën en die veld en bal nat en glibberig is, moet ʼn rugbyspan daarby kan aanpas.
Bulls bó in Loftus-stryd
Die Bulls se impakspelers het hul deel gedoen om toe te sien dat die Pretorianers die Sharks met 40–27 getroef het.
Am dra no. 13-trui teen Ulster
“Ons weet dat dit ’n groot uitdaging is om in Belfast te speel, maar ons glo dat ons spelers oor die vermoë beskik om die wedstryd te wen.”
Sharks: Van goudvissies na bielies teen Connacht
Ná ’n swak eerste helfte het die Sharks die krane ná rustyd oopgedraai om die Ierse besoekers op ’n drafstap te wen.
Sharks wen aksiebelaaide Leinster-stryd
Of daar nou ’n bietjie meer onervare spelers in die span is of nie, ’n oorwinning teen Leinster is beslis iets om op trots te wees.
Edinburgh leer Sharks ʼn les
Alles het in die Sharks se guns getel, maar hulle kon nou maar net nie die uitklophou plant nie.
Sharks bly op die wenpad
Die Sharks is nou binne trefafstand van spanne soos Edinburgh en Munster op die punteleer ná nog ’n bonuspuntsege.
Sharks opgewonde oor Siya se kapteinskaprol
“Hy het eintlik nog die heeltyd ’n baie positiewe invloed op die span; die enigste verandering is dat hy nou ook die gesag het wat met die titel gepaard gaan.”
Kyk: Sharks, Siya sing saam met topseunskoor
“Flip, maar die seuns kán sing,” het Lukhanyo Am gesê nadat die Sharks-rugbyspan saam met die Drakensberg-seunskoor in ’n musiekvideo geskitter het.
Benetton laat sterbelaaide Sharks bietjie sweet
Die Durbaniete het steeds met ’n bonuspunt gewen om die agtste plek op die VRK-ranglys in te neem.
Sharks wen aksiebelaaide Loftus-stryd
Die kragmeting het rampspoedig vir die Bulls begin toe Morné Steyn met ’n rooi kaart vir ’n gevaarlike duikslag van die veld gejaag is.