In een stadium het Griekwas vir sowat sewe minute lank in die tweede helfte met net 12 spelers klaargekom.
Alles vir die sleutelwoord "sharks"
Lions troef die Sharks, ook maar net-net
Daar was 12 drieë op die spyskaart, daar was ʼn hele paar hoogtepunte, daar was ʼn paar skitterende bewegings, maar dalk het kersie op die koek steeds ontbreek.
Sharks ruk mat onder Griekwas se voete uit
Die damwal het vir 55 minute gehou, maar nadat Griekwas se Stefan Ungerer ʼn geelkaart gekry het, het die besoekers se stoom opgeraak en was dit blote eenrigtingverkeer.
Curriebeker: Hou maar by die Blou
Dís hoekom dit heel gepas was dat die Blou Bulle twee bekers gewen het.
Sharks kook, maar Pumas gaan nie lê
Vir die Sharks was die oorwinning soos manna uit die hemel nadat hulle verlede Saterdag deur die Bulls op Loftus ore aangesit is.
Jaguares word (ook) Haai-kos
Vanjaar is die jaar, word daar op Durban se strandfront gesê.
Sharks te rats vir Rebels
Is die Durbaniete tans Suid-Afrika se beste Superrugbyspan?
Sharks-blitzkrieg skok Highlanders
Durban-span se 27 punte in eerste helfte baan die weg vir ’n skitterende sege weg van die huis.
Sharks klop Bulls uiteindelik weer
Maar dié soort rugby gaan ondersteuners waarskynlik nie té opgewonde maak nie.
Slagorde vir Superheld-Sondag opgestel
Kolisi begin op agtsteman vir Stormers, Steyn dra nommertientrui vir Bulls.
Sharks klop Stormers met doodsnikdrie
Dit het vir 81 minute gelyk asof die Sharks se doppie in die Superreeks geklink is in hul Superrugbywedstryd teen die Stormers op Nuweland.
Sharks wen Lions vir die tweede keer
Wat is ’n klipharde SA derby sonder ’n tikkie skeidsregterdrama?
Sharks plant so amper die uitklophou
Durbaniete en Crusaders speel gelykop in Christchurch.
Sharks klop stout Waratahs, Hurricanes ook bo
Dit was die Sharks se eerste sege oor die Waratahs nadat hulle agt keer agtereenvolgens in Sydney verloor het.
Aussies laat Sharks rooi in die gesig
Reds wen vir die eerste keer sedert 2004 in Durban.
Sharks kom hárd terug aarde toe
Dit help veel jy is een week kaatjie van die baan, net om die volgende Saterdag ’n eenooggoudvissie in ’n té klein bak te wees.
Els en Van Vuuren is die nuwe hakers
Bulls en Sharks kies nuwe hakers vir dié naweek se wedstryde.
Nóg ’n Sharks-speler in die sop
Speler vir gevaarlike duikslag teen Rebels uitgewys.
Sharks-speler geskors ná Bulls-wedstryd
Die speler sal tot 19 April buite aksie wees.
Bulls is vanjaar die beste SA span
Die Vodacom Bulls het vanmiddag op Loftus die Sharks oortuigend met 37-14 getroef.