Don Percival, ʼn inwoner van Harare in Zimbabwe wat beweer hy het Maandag die “Smith-egpaar van Suid-Afrika” gered toe hulle deur drie mans aangeval is, se storie klop nie lekker nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sharon Smith"
Foto’s: Barmhartige samaritaan red SA-egpaar tydens Zim-aanval
Don Percival, ʼn inwoner van Harare in Zimbabwe, het Maandag die Smith-egpaar van Suid-Afrika gered toe hulle deur drie mans aangeval is. Die mans wou glo hul voertuig steel.