“Die winste waarop ons werk is R1,25 en van hierdie nuwe verspreiders kan tot R2,00 afslag aanbied.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shell"
Hof stuit Shell se eksplorasieregte
Die hof het bevind die aanvanklike proses wat die minister van minerale bronne en energie gevolg het om die regte toe te staan, nie deur ʼn billike proses voorafgegaan is nie.
Shell se planne aan Wildekus eers gestuit
Regter Gerald Bloem het Dinsdag beslis dat Shell dadelik sy aktiwiteite moet staak tot ʼn tweede deel van die interdik aangehoor kan word.
Aansoek om appèl teen Shell nou ingedien
Intussen is die uitspraak in nóg ʼn interdik teen Shell wat vroeër vandeesmaand ingedien is, voorbehou.
Organisasies oorweeg appèl teen Shell
Intussen het ʼn niewinsgewende organisasie en plaaslike gemeenskappe aan die Wildekus besluit om nóg ʼn dringende interdik teen Shell in te dien.
Foto’s: Talle ruk op oor Shell se planne by Wildekus
Honderde omgewingsbetogers het Sondag op strande in onder meer Kaapstad en Gqeberha bymekaargekom.
Shell-uitspraak is ʼn knou vir Wildekus
“Dit is noodsaaklik dat die projek nou baie noukeurig gemonitor moet word om seker te maak dat enige veranderinge of impak op die kusgebied onmiddellik aangemeld word.”
Interdik ingedien om Wildekus te beskerm
Shell se planne om reeds Woensdag met opnames op die seebodem te begin, is nou tydelik in die wiele gery.
DA sê eksplorasie aan kus moet briek aandraai
Die DA meen verdere openbare deelname moet eers plaasvind voordat Shell kan voortgaan met sy soeke na olie en gas aan die Wildekus.
Soeke na gas, olie aan kus ‘mors van geld’
Hierdie skokgolwe sal dag en nag, elke 10 sekondes, vir sowat vyf maande afgevuur word en kan grootskaalse gevolge vir die omgewing hê.
Kommer oor Shell-planne met Wildekus neem toe
Verskeie politieke partye het nou al gevra dat die regering dringend ingryp by Shell se planne om na olie en gas aan die Wildekus te soek.
Shell kry wind van voor oor planne met Wildekus
Shell se aktiwiteite sal behels dat 48 luggewere elke 10 sekondes op die seebodem afgevuur word.
Shell beskuldig van leuens in Nigeriese oliestortingsaak
Friends of the Earth (FoE) Nederland en ʼn groep boere van dorpies in die Niger-delta het die Nederlandse oliemaatskappy Shell verlede week hof toe gevat om vergoeding te eis vir skade wat deur ʼn groot oliepyplynstorting veroorsaak is. Plaaslike gemeenskappe is daardeur verwoes.
Shell se verklarings deurspek met onwaarhede
Die alliansie teen hidrobreking, Treasure the Karoo Action Group (TKAG) en AfriForum, het verklarings deur Shell SA se Bonang Mohale en Jan-Willem Eggink op ʼn vergadering in Cradock in die Oos-Kaap verwerp as deurspek met onwaarhede.
Foto’s en video: Reusebrand by Shell-aanleg in Nederland
Minstens twee mense is Dinsdagaand beseer tydens ʼn reuseontploffing by ʼn Shell-olieaanleg in Nederland. ‘n Video volg onderaan die berig.
Video: Vroue betoog deur Shard-gebou uit te klim
Ses aktiviste van Greenpeace het Donderdag begin om Engeland se hoogste gebou, die Shard, uit te klim.