Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 20-jarige man van Overport wat Dinsdagaand in Durban met ʼn skerp voorwerp gesteek en glo in ʼn teerpad gesleep is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sherwood"
Man kritiek ná N3-ongeluk
ʼn Man is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal ná ʼn ongeluk Woensdagoggend op die N3 buite Durban.