Die ontvoerde fotojoernalis sit in die video styf neffens sy ma, Shireen Mohamed.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shiraaz Mahomed"
Familie bevestig Shiraaz is tuis
Die Suid-Afrikaanse fotojoernalis Shiraaz Mohamed se eksvrou het Vrydag sy tuiskoms bevestig.
Ontvoerde SA fotojoernalis glo eindelik tuis
ʼn Veiligheidsbron in Ankara het gesê Shiraaz kon Donderdag met behulp van Turkye se intelligensie-agentskap huiswaarts keer.
Fotograaf se familie boos vir Gift of the Givers
“Ek wil my seun terughê by die huis. Ek wil hom nie in ʼn kis terugkry weens roekelose uitsprake nie.”
SA gyselaar in Sirië ontsnap glo
“Ons wag nou vir die Suid-Afrikaanse regering om kontak te maak.”
Ontvoerders eis miljoene vir SA joernalis
Ontvoerders eis ʼn loskoopbedrag van miljoene vir die Suid-Afrikaanse fotojoernalis Shiraaz Mahomed.
Video: Bewyse ontvang dat ontvoerde SA joernalis nog lewe
“Sy familie is baie emosioneel, verheug, vol hoop en dankbaar teenoor die Here.”
Nóg bewyse dat ontvoerde SA fotojoernalis leef
“Shiraaz se familie het egter Maandagaand bevestig dat al tien vrae reg beantwoord is – antwoorde wat net hy sou ken. Die familie was in ekstase. Hulle het uitgebars in trane van geluk en hoop.”
Ontvoerde SA fotojoernalis ‘leef’
“Ons pogings om verdere vordering te maak, word in die wiele gery deur lugaanvalle en interne verdeeldheid tussen sekere groepe.”
SA fotojoernalis in Sirië ontvoer
ʼn Suid-Afrikaanse fotojoernalis is in Sirië ontvoer en word steeds vermis ná beloftes dat hy vrygelaat sou word.