Die langafstandtreindiens tussen Gauteng en die Wes-Kaap is sedert 2020 buite werking, onder meer weens gebrekkige infrastruktuur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shosholoza Meyl"
Shosholoza Meyl-bedrywighede opgeskort, vakbond ‘stomgeslaan’
Untu waarsku dat daar met stedelike spoorpendelaars se lewens gedobbel word.
Prasa se bankrekening ‘is leeg’
In sommige gevalle is daar glo nie eens geld om eenvoudige items soos remme vir treine aan te koop nie.
Shoshaloza Meyl ontspoor op pad na Durban
Busse vanaf Pietermaritzburg sou vanoggend omstreeks 08:00 passassiers na hul onderskeie bestemmings vervoer.
Trein ontspoor: Nog oorskot gevind
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het aangekondig dat daar nog menslike oorskot gevind is na verlede maand se dodelike treinongeluk buite Kroonstad in die Vrystaat.
Trein ontspoor: DNS-uitslae gereed
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het Vrydag gesê die uitslae van die DNS-toetse van diegene wat vroeër vandeesmaand in ʼn dodelike treinongeluk buite Kroonstad in die Vrystaat gesterf het, is gereed.
Trein ontspoor: 15 mense nog vermis
“Ek het probeer om my kind op te tel, maar die geruk van die trein het my oor die treinwa en tot teen die venster geslinger.”
Trein ontspoor: Dodetal bevestig; styg skerp
Die liggame van twee mense kon volgens die polisie nié uitgeken word nie omdat hulle heeltemal verbrand het.
Finale dodetal nog onbevestig ná trein ontspoor
“Van die treinwaens moet nog opgelig word en ons is nie seker of daar nog mense is wat in hierdie waens vasgekeer is nie.” Die dodetal het volgens berigte glo intussen verder gestyg.
Trokdrywer ondersoek ná treinongeluk
Mthuthuzeli Swartz, waarnemende uitvoerende hoof van Prasa, het Donderdagmiddag bevestig die dodetal het intussen nog gestyg.
Trein ontspoor: Dodetal styg skerp
Daar word verneem dat die meeste van die beseerdes in die voorste waens van die trein was.
Foto’s: Sterftes ná trein ontspoor
“Ons het dadelik na ons familielede toe gehardloop en toe uit die trein gekom om te probeer uitvind wat gebeur het.”
Video: Chaos toe trein ontspoor
ʼn Video wat na die ongeluk geneem is toon hoe verskeie van die treintrokke aan die brand geslaan het terwyl ander omgeslaan het.
Omstrede Prasa-lokomotief ontspoor met Shosholoza Meyl-passasiers
Altesaam 12 mense is laat Dinsdagaand beseer nadat ʼn Shosholoza Meyl-passasierstrein, wat blykbaar deur een van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se veelbesproke nuwe Afro 4000-lokomotiewe getrek is, naby Kimberley in die Noord-Kaap ontspoor het.
Foto’s: Drie op Shosholoza Meyl vas oor dwelms
ʼn 72-jarige man en ʼn 49-jarige vrou is Saterdag in Kimberley in die Noord-Kaap in hegtenis geneem op aanklag van die besit van dwelmmiddels.
Man raak vermis op Shosholoza Meyl-treinrit
Henry van Niekerk (74) van Kuilsrivier in die Wes-Kaap, het tussen Kaapstad en Johannesburg vermis geraak terwyl hy op die Shosholoza Meyl-trein gereis het.