ʼn Boer het op die erg verbrande liggaam van ʼn vrou in ʼn afgeleë suikerrietplantasie afgekom en die polisie ontbied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Siam Lee"
Siam Lee: Verdagte ook van verkragting aangekla
Die 29-jarige man wat in hegtenis geneem is in verband met die verdwyning van die 20-jarige Siam Lee, word nou ook van verkragting aangekla.
Siam Lee: ‘Krag van gebed’ help speurder om verdagte vas te trek
“Ek persoonlik vermoed sy het ʼn geveg opgesit ná sy in die voertuig ingedwing is en dit het tot die botsing gelei.”
Siam Lee-verdwyning: Man vas
ʼn Man is Woensdagaand in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van die 20-jarige Siam Lee wat vroeër vandeesmaand in verdagte omstandighede by haar werkplek in Durban-Noord verdwyn het.
Siam se liggaam uitgeken
“Dit was ʼn baie komplekse ondersoek wat in soveel rigtings gelei het en ons in ʼn donker onderwêreld ingeneem het,”
Verkoolde oorskot dalk dié van Siam Lee
Die KwaZulu-Natalse polisie ondersoek die moontlikheid of ʼn liggaam van ʼn vrou wat gevind is, dié van die vermiste Siam Lee kan wees.
Siam Lee-verdwyning: Die polisie soek dié man
Die polisie in KwaZulu-Natal het Woensdagaand ʼn identikit uitgereik van ʼn man wat glo verbind word met die verdwyning van Siam Lee.
Steeds geen teken van Siam Lee
Volgens Mobi-Claw 911 wys die leidrade tot op hede in drie verskillende rigtings.
Video: Ma se roerende pleidooi ná dogter verdwyn
“Bring asseblief my dogter huis toe. As sy vir enige rede nie ontvoer is nie, weet ek sy sou tuis gewees het, so ek kan net die ergste verwag.”