“Daar is nie woorde om te beskryf hoe ek voel nie. Ek is leeg. Ek is stukkend. Dit is vir ewig – hierdie verlange is vir ewig.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sibreena Da Costa"
Ellisras-brand: Jayden sterf ook
Klein Jayden da Costa, die eenjarige seuntjie wat erge brandwonde opgedoen het toe sy ouerhuis in Ellisras in ’n brand verwoes is, is oorlede.
Ellisras-brand: ‘Jayden het vlug goed hanteer’
Klein Jayden da Costa, die eenjarige seuntjie van Ellisras wat erge brandwonde opgedoen het toe sy ouerhuis in Ellisras in ’n brand verwoes is, het Woensdagaand per helikopter by ʼn Pretoriase hospitaal aangekom.
Ellisras-brand: Jayden oorgeplaas
Die eenjarige seuntjie van Ellisras wat erge brandwonde opgedoen het toe sy ouerhuis in Ellisras deur vlamme verwoes is, kan sy voete beweeg en reageer wanneer iemand aan hom raak.
Ellisras-brand: ‘Hoe verduidelik ek waar hulle sussie is?’
“Ek voel heeltemal leeg. Ek mis haar so baie. Hoe gaan ek aangaan sonder haar?”
Boetie en sussie kritiek ná huisbrand; ‘My pa het hul lewens gered’
“Toe ek omdraai was die hele kamer in vlamme gehul. Ek kan dit nie vir jou beskryf nie. Die vuur het soos blits oor alles versprei.”