ʼn Uitbreking van malaria en cholera word in Sierra Leone gevrees ná meer as 500 persone verlede week dood is in modderstortings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sierra Leone"
Modderstorting: Dodetal styg skerp
Daar word gevrees dat die dodetal nog verder kan styg.
[Foto’s] Meer as 200 sterf in modderstorting
“Dit is waarskynlik dat honderde mense dood onder die puin lê.”
500 onder kwarantyn geplaas ná ebola-geval
Meer as 500 persone is in Sierra Leone onder kwarantyn geplaas nadat ʼn ebola-geval die afgelope naweek bevestig is.