Toe die meisie se ma na haar begin soek, het sy ʼn geraas uit die manstoilette gehoor, maar die deur was glo geblokkeer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Silverton"
Twee beseer tydens transitorooftog in Pretoria
ʼn Lid van die publiek en ʼn polisiebeampte is beseer tydens ʼn transitorooftog Vrydagaand op die N4 naby Silverton.
Pta-man buite restaurant geskiet, sterf by polisiestasie
ʼn Man van Pretoria het Saterdagaand met ʼn koeëlwond aan sy bolyf na sy naaste polisiekantoor gery nadat hy oomblikke vantevore buite ʼn kitskosrestaurant in die ooste van die stad geskiet is.
Om armoede te verstaan, moet jy eers kan luister
Meteens besef ek: Ek is hier om te luister, nie hier om te oordeel nie. En ek begin luister…
Pta-vrou (42) kritiek ná tref-en-trap
ʼn 42-jarige vrou van Pretoria is in ʼn bedenklike toestand in die hospitaal ná ʼn tref-en-trap-voorval in dié stad Vrydagmiddag.
Pta-bejaarde wreed vermoor
Johannes Petrus Herman Maré (78) se liggaam is agter in die erf van die huis wat hy met sy dogter gedeel het, aangetref.
‘Opkikkerfabriek’ in Pta oopgevlek
Die Valke het Dinsdag op miljoene rande se onwettige skedule 6-middels by ʼn perseel in die ooste van Pretoria afgekom.
Jong PTA-vrou help om aanvaller aan te keer
Tanya de Lange (24) se vinnige optrede het Donderdag daartoe gelei dat ʼn aanvaller in Silverton, Pretoria aangekeer is kort ná ʼn aanval op ʼn bejaarde man.
60-jarige vrou glo deur boetebessie aangerand
‘n 60-jarige vrou is glo deur ‘n vroulike Tshwane Metropolisiebeampte aangerand en vir twee dae lank in aanhouding gehou.
Vermoorde skoolseun se identiteit nog onbekend
Die identiteit van die vermoorde 12-jarige skoolkind, wie se liggaam Vrydag in Silverton in die ooste van Pretoria gevind is, is nog nie bekend nie.
Kapinghel: Ma vertel van nagmerrie-uur
Wendy Lombart, ʼn ma van Silverton in Pretoria, wat onlangs in haar oprit gekaap is met haar 5-jarige dogtertjie steeds vasgegespe op die agterste sitplek van die voertuig, het van dié vreeslike dag vertel.