Die Britse familie van Simon Nellist wat deur ʼn grootwithaai naby Sydney aangeval is, het Saterdag ʼn spesiale huldeblyk gelewer vir sy “seldsame gawe om met mense te werk”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Simon Nellist"
Haaiaanval eis ‘seeliefhebber’
Sedert die aanval het Australiese owerhede aaslyne in die water gegooi om die witdoodshaai te probeer opspoor.
Afgryslike haaiaanval eis swemmer
Dit is Sydney in Australië se eerste noodlottige haaiaanval sedert 1963.