“Ek is swak en voel verraai deur die staat,” sê die fluitjieblaser in die Sindiso Magaqa-moordsaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sindiso Magaqa"
NDOV bekommerd ná moordklagte teruggetrek word
Adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV), het haar kommer uitgespreek nadat die aanklagte teen twee beskuldigdes in die Sindiso Magaqa-moordsaak teruggetrek is.
Moordklag teen burgemeester teruggetrek
Mluleki Ndobe, uitvoerende burgemeester van die Harry Gwala-munisipaliteit, het gesê hy is “verlig, maar kwaad” dat aanklagte teen hom in verband met die moord op Sindiso Magaqa voorlopig teruggetrek is.
Burgemeester en drie ander bly in aanhouding oor moord
ʼn Senior ANC-burgemeester, wat in hegtenis geneem is in verband met moord, bly in aanhouding.
Magaqa-moord: ANC geskok oor hoë se inhegtenisneming
Die ANC het sy skok uitgespreek oor die inhegtenisneming van ʼn KwaZulu-Natalse burgemeester vir die beweerde sluipmoord op Sindiso Magaqa.
‘Staat gaan nie vir Magaqa-fluitjieblasers se beskerming betaal nie’
Bheki Cele, minister van polisie, het gesê die polisie se bestuur is van voorneme om die openbare beskermer se verslag wat aandui dat die staat moet betaal vir private veiligheidsdienste vir die twee fluitjieblasers in die Sindiso Magaqa-moordsaak, te laat hersien.
Magaqa-fluitjieblasers vrees hul lewe, sê openbare beskermer
Twee fluitjieblasers in die Sindiso Magaqa-moordsaak is blootgestel aan ʼn moontlike sluipmoordaanval, weens nalatigheid deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens, aldus die openbare beskermer Busisiwe Mkhwebane.