Die kuswag in Suid-Korea het Maandag beeldmateriaal vrygestel van ʼn kaptein wat die sinkende veerboot verlaat en na sy veiligheid skarrel terwyl honderde passasiers steeds binne die boot vasgekeer was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sink"
Adjunkhoof pleeg selfmoord na veerbootramp
Die adjunkhoof van die skool van wie talle leerlinge met dié week se veerbootramp by Suid-Korea omgekom het, het selfmoord gepleeg na hy self van die sinkende skip gered is.
Nog 107 vermis ná passasierskip omslaan
Nog 107 mense is teen Woensdagoggend vermis ná ‘n Suid-Koreaanse passasiersboot, die Sewol, met 477 mense aan boord gesink het.
Ses oorleef ná boot in Durban sink
Ses mense, insluitend twee kinders, het oorleef na hul boot Saterdag naby Brighton Beach in Durban gesink het.
Madagaskar-bootongeluk: 5 dood, 7 vermis
Ten minste vyf mense is dood en sewe word vermis nadat ‘n passasiersboot in westelike Madagaskar vroeër die week gesink het.