Die departement het Woensdag gesê die herstelwerk gaan nagenoeg R12 miljoen kos.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sinkgate"
Tshwane: Miljoene vir sinkgate toegeken
Daar is ook bekendgemaak wanneer die eerste fase van die herstelwerk aan die reusesinkgat op die hoek van Gerhardstraat en Jeanlaan voltooi sal wees.
R55-sinkgat sal miljoene kos om te herstel
Dit gaan miljoene rande kos om ʼn reusesinkgat wat op die besige R55 (Quaggaweg) in die weste van Pretoria ingeval het, te herstel.
Pta-pad onbepaald gesluit oor sinkgatdrama
Die proses om ʼn sinkgat in ʼn pad in Centurion te herstel, een waarin ʼn motor beland het, kan moontlik eersdaags begin nadat daar vasgestel is wie moet pa staan vir die koste daarvan.
Foto’s: Twee sinkgate vorm ná swaar reën
Twee sinkgate het sedert Donderdagmiddag te midde van swaar reënval in Centurion gevorm; een onder ʼn gebou en een in ʼn pad waarin ʼn voertuig beland het.
Nóg ʼn moontlike sinkgat in Centurion
Dit kom nadat ʼn reusesinkgat by die kruising van Jeanlaan en Gerhardstraat in Mei vanjaar gevorm het en reeds grootskaalse ontwrigting in verkeersvloei veroorsaak het.
Centurion-sinkgat: Herstelwerk dán voltooi
Dit gaan minstens R25 miljoen kos om die sinkgat op te vul en die pad te herstel.
Centurion-sinkgat: Só lank gaan herstelwerk duur
Dit is minstens 12 m diep en so groot soos ʼn skoolsaal.
Centurion-sinkgat: ‘Dit is buitengewoon groot’
Ingenieurs gaan minstens ʼn week benodig om die presiese omvang van ʼn massiewe sinkgat onder ʼn besige aansluiting in Centurion te bepaal.
Massiewe sinkgat kniehalter Centurion-verkeer
ʼn Besige aansluiting in Centurion is noodgedwonge vir verkeer gesluit weens ʼn massiewe sinkgat wat ondergronds gevorm het.