Aan die einde van die 2016-sinode kan ek wel oortuigend sê: Die GKSA is nog oortuig van haar rol in ons samelewing en het nog leierskap en ’n roepingsbewuste saamdinkvermoë. Sy is nie volmaak nie. Tog is sy ons moeder. Ons is lief vir haar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sinode"
NG Kerk konsekwent of geloofwaardig
Ek sou graag wou weet watter stappe gedoen kan word wanneer ʼn voorsitter ʼn vergadering laat stem oor ʼn saak nadat daar ʼn week lank daaroor in die gange gekoukus is, maar die uitkoms is reeds lank vooraf bepaal. Daar is gekoukus want die meeste afgevaardigdes het die besluit as ʼn verrassing beleef! Is dit nie ʼn klug nie?
Kerkooms (en -tannies) se beheptheid met sinodale beheer
Die Reformasie was ’n reaksie op ’n kerk waar die kerklike tradisie te veel mag gehad het. Ons is weer daar.
Spesiale sinode moet besluit oor vroue-dominees
ʼn Spesiale sinode van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika sal besluit of vroue in die amp van predikant aangestel kan word, het Beeld berig.
Gereformeerde kerk verdeeld oor vroue-dominees
Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika is verdeeld oor die vraag of vroue in die amp van predikant aangestel kan word, het Beeld Woensdag berig.