Die musikant is in November 2013 in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ʼn 16-jarige familielid.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sipho Charles Ndlovu"
Musiekster wat verkrag, hoor oor borgtog
“Ek is ʼn superster, plaaslik én internasionaal. Ek kies om nie skuldig te voel nie, want ek weet ek is nie,” het hy gesê toe hy gevra is of hy na die buiteland sou vlug.
Sanger weer in hof oor verkragting-saak
Sipho Charles Ndlovu, die kwaito-musikant wat beter bekend staan as Brickz, sal Donderdag na verwagting weer in die Roodepoort-landdroshof verskyn.
Musikant borgtog geweier
Die Roodepoortse landdroshof in Gauteng het Dinsdag uitspraak gelewer in die kwaito-musikant, Brickz, se borgtogverhoor.
Musikant hoor dalk môre oor borg
Die borgtogverhoor van die kwaito-musikant, Brickz, is Maandag in die Roodepoortse landdroshof uitgestel. Landdros Piet Kotze het die verhoor tot Dinsdag uitgestel, wanneer hy sy uitspraak sal lewer.
Musikant in hof oor verkragting
Die aansoek om borgtog van die kwaito-sanger Brickz, wat daarvan aangekla word dat hy ʼn minderjarige verkrag het, is Woensdag in die Roodepoortse landdroshof uitgestel.