Dié diere het Dinsdag op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg geland.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sirkus"
Leeus, tiere gered, gevlieg na SA
Die diere was erg mishandel en is almal gered uit sirkusse in Suid-Amerika.
Diereregtegroepe juig oor ‘hartseerste vertoning’ eindig
Diereregtegroepe is in die wolke ná die Amerikaanse Ringling Bros. and Barnum & Bailey-sirkus Sondag aangekondig het sy deure gaan sluit.
Sirkus-skool vir die gesin
“Dit is jou kans om bietjie waaghalsig te wees en weer te speel soos ʼn kind en verskeie sirkus-toertjies te leer.”
[Wen] Aussie-sirkus in SA
Hierdie kompetisie is gesluit: Dis die eerste keer dat Aussie sy land se grense verlaat en volgens die vervaardigers, sal dié produksie jou mond laat oophang.
Goeie nuus: Groot bederf by sirkus vir behoeftige mense
MacLaren-sirkus saam met die gemeenskapsradiostasie GrootFM ʼn gratis vertoning vir 600 behoeftige mense van verskillende organisasies in Pretoria aangebied.
Video: Sirkus-leeutemmer aangeval
ʼn Leeutemmer van ʼn sirkus in Egipte is tydens ʼn vertoning deur een van haar leeus aangeval.
Man deur tier aangeval in Gauteng
‘n Man is kritiek beseer nadat hy Sondagoggend deur ‘n tier aangeval is by ‘n sirkus in Rietfontein aan die Wes-Rand.
Boek: Siobhán van die sirkus
Siobhán verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie by ’n sirkusskool aan te sluit “om net ’n slag iets anders in haar lewe te doen en te ervaar – en dalk help dit vir die dramaklasse wat sy ná matriek wil neem”.
Video: Nege akrobate beseer toe sirkustoertjie skeefloop
Ondersoekbeamptes vermoed dat ʼn gebreekte hakie Sondag veroorsaak het dat agt akrobate tydens ʼn sirkustoertjie by Rhodes Island in Amerika geval het. ‘n Video van die voorval volg onderaan die berig.
Video en foto’s: Betoging by Boswell-sirkus
ʼn 26-jarige vrou van Fourways in Johannesburg verskyn Maandag in die Pretoriase landdroshof nadat sy Sondag tydens ʼn betoging glo ʼn bestuurder van die Brian Boswell-sirkus in Centurion geskop het.
Brian Boswell-sirkus reageer op aantygings
Te midde aantygings van mishandeling van olifante by die Brian Boswell-sirkus, het die eienaars van die sirkus Dinsdag gesê dit was geïsoleerde voorvalle.
DBV kla sirkus aan van mishandeling van olifant
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ʼn klag van dieremishandeling teen die Brian Boswell-sirkus aanhangig gemaak nadat ʼn selfoon-video van twee sirkuswerknemers wat olifante slaan, aan die lig gekom het.
Video: Koue wis hele vlooisirkus uit
‘n Hele groep vlooie wat optredes doen, het weens die ysige koue in Duitsland gevrek.