Die staat se inligtingstegnologie-agentskap (Sita) voer aan dat onluste naby sy infrastruktuur tot die ineenstorting gelei het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SITA"
Minister besorg oor veiligheid by SITA
Siyabonga Cwele, minister van telekommunikasie, het Donderdag sy kommer uitgespreek oor veiligheid by die staat se amptelike inligtingstegnologie-agentskap (Sita), wat die afgelope paar jaar deurgeloop het onder rooftogte en bewerings van korrupsie.
Boeremag het glo toegang tot SAPD-infrastruktuur
LP’s het Woensdag gehoor twee werknemers van die staat se amptelike inligtingstegnologie-agentskap (Sita) het kontak gehad met Andre du Toit, ʼn lid van die Boeremag, wat in 2013 skuldig bevind is op aanklag van hoogverraad.
LP’s ontstoke oor maatskappy wat SAPD ‘gyselaar hou’
Die parlementêre waghond oor openbare rekeninge het Donderdag gesê hy is geskok dat ʼn verskaffer van die Suid-Afrikaanse Polisiediens “die hele land gyselaar kan hou” deur te dreig om die strafregstelsel tot stilstand te bring.