Piet Rampedi, die verslaggewer wat die opspraakwekkende berig oor die kwansuise geboorte van die tienling geskryf het, sê die OB het hom tydens haar ondersoek egter glad nie genader vir enige inligting nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sithole-babas"
Beriggewing oor Tembisa-10 van kortlys geskrap
“Dit benadeel die aansien van die Internasionale Nuusmediavereniging (Inma) as ’n organisasie en dit benadeel die aansien van [die beoordelaars].”
Sanef geskok oor Thembisa-10 toekenningkortlys haal
Sanef het aan die organiseerders van die internasionale nuusmediatoekennings (Inma) geskryf om sy kommer oor die benoeming uit te spreek, maar ten spyte hiervan bly die beriggewing een van die benoemdes.
Dokter wat ma van Tembisa-10 ondersoek, ‘gʼn ginekoloog’
Daar is boonop geen rekord van die geboorte van die tienling in die Tembisa-hospitaal nie.
Partye kap terug oor Tembisa-tienling
Independent Media het Woensdag beweer die regering smeer die verdwyning van die Tembisa-tienling toe.
Tienling wel gebore, ‘maar regering smeer toe’
Independent Media beweer onder meer dat die tienling slagoffers van mensehandel geword het, aangesien hulle kort ná geboorte verdwyn het.
Video: Nando’s skeer gek met ‘Tembisa-tienling’
Die video, wat Donderdag op YouTube gedeel is, is reeds duisende kere gekyk en versprei ook tans soos ʼn veldbrand op sosiale media.
‘Tienling’-vrou was nie swanger; regering begin met regsaksie
“Die maatskaplike werkers was bekommerd oor Sithole se geestestoestand en het gereël dat sy in die Tembisa-hospitaal opgeneem word vir waarneming.”
Familie sê daar is geen tienling nie
“Ons doen ʼn beroep op die publiek om nie verder enige geld te skenk of geld in enige bankrekening in te betaal vir die tienling nie.”
Gautengse regering wis niks van tienling
“Nie een van die hospitale in die provinsie – staat of privaat – het enige rekord van só bevalling nie.”
Tienling is wél gebore – departement
Sithole se dokter het glo aanbeveel dat sy ruimte gegun word om te rus en te begin genees.
Talle vrae oor Gautengse tienling
Die 37-jarige Gosiame Thamara Sithole van Tembisa het vandeesweek glo aan 10 babas geboorte geskenk.