In hierdie tye van lugbesoedeling en klimaatsverandering is dit maklik om te vergeet dat daar eens op ʼn tyd waarnemings van wêreldbelang in ons lugruim gemaak is. Suid-Afrika het inderdaad ʼn groot rol op die internasionale wetenskap-verhoog gespeel en lewer vandag steeds ʼn bydrae.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SKA"
SKA-projek ‘rampspoedig’ vir dele van Noord-Kaap
Die VF Plus sê hy wag steeds op reaksie van die minister oor die omgewingsimpakstudie wat oor die projek gedoen is.
SA en China onderteken SKA-ooreenkoms
“Dit is ʼn verbintenis om ten volle deel te neem aan die proses om dié megateleskoop te bou.”
Uitgediende kommunikasie-antenna word deel van SKA
’n Uitgediende kommunikasieantenna van 32 meter in Ghana is onlangs suksesvol in ’n radio-teleskoop omskep.
SKA help plaaslike kontrakteurs
Die wêreld se grootse radioteleskoop, die Square Kilometre Array-projek (SKA) beplan om klein- en medium-ondernemings in die Noord-Kaap te ontwikkel en te ondersteun deur die program.
Miljoene vir MeerKat uit Europa
Die Max Planck-Instituut het altesaam €11 miljoen tot die ontwikkeling van die MeerKat-projek in Suid-Afrika bygedra.