Vandag vier ons Wêreldskaakdag en al is jy nie noodwendig die wêreld se volgende Garri Kasparof nie, mag jy vandag dalk minstens net ʼn paar interessante taalskuiwe leer maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skaak"
Bekende skaakmeester maak laaste skuif
Die Chris Greyling-toernooi in Pretoria is na Greyling vernoem vir die besondere bydrae wat hy tot skaak in die stad gelewer het.
Jong skaakspeler van PE maak skoonskip by Afrika-toernooi
February kom ook in aanmerking vir die titel van Vrouegrootmeester (WGM) in skaak. Nog net een ander Suid-Afrikaner kon ooit dié gesogte titel verower.
Oplewing in skaakbordbestellings oor Netflix-reeks
Die maatskappy, wat slegs 14 werknemers het, het reeds sowat 40 000 bestellings vanjaar gekry.
Tukkies-tweeling wil konings by nasionale toernooi laat tuimel
“Ons het op weeksdae vroeër opgestaan sodat ons ten minste een skaakwedstryd kon speel voordat ons skool toe gaan. Ons hoofdoelwit was om die rekenaar uit te oorlê. Hierdie tweestryde was só warm dat ons pa ekstra waaiers moes aanskaf om die rekenaar af te koel.”
Agtjarige hawelose vlugteling nou NY se skaakkampioen
ʼn Agtjarige hawelose vlugteling van Nigerië is in New York aangewys as die skaakkampioen tydens die staat se jaarlikse skaaktoernooi.
Jong skaakfoendies spook sake die naweek uit
ʼn Groot getal skaakspelende skoolkinders van oor die land, uit alle lae van die samelewing, neem vanjaar aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskapsreeks deel.
Laerskool Wierdapark is Super 12-skaakkampioene vir 2015
Die jaarlikse Super 12-skaaktoernooi het die afgelope naweek by die Groenkloofkampus van Tukkies in Pretoria plaasgevind.
Foto’s: Skaak al hoe meer gewild onder meisies
Die jaarlikse Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaaktoernooi het die afgelope week by Hoërskool Waterkloof in Pretoria plaasgevind. Vanjaar se toernooi was nog die grootste in die geskiedenis.
Leerlinge ding mee in Pta vir plek in SA skaak-span
Die jaarlikse Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaaktoernooi vind tans plaas by Hoërskool Waterkloof, Pretoria.
Suid-Afrika se eerste Grootmeester in skaak
Die skaakspeler Kenny Solomon het Suid-Afrika se eerste Grootmeester in skaak geword toe hy die Afrika Individuele Skaakkampioenskap in Windhoek, Namibië gewen het.